NAG Fines

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

TAI

Pack Dog
Joined
Sep 28, 2010
Messages
94
Reaction score
2
Location
Western Cape
Bike
BMW R1200GS
Ok, so ek moet volgende Vrydag in die Bluedowns hof wees  vir'n no admission of guilt  fine. Hulle vertel  my ek het  93km/h in 'n 60km sone gery.
Volgens gerugte kan ek my maar regmaak vir enige iets van R 4000.00 tot R 7000.00 fine, het enige  iemand al so probleempie gehad en wat was die uitkoms?
 
Top