Namibië in Desember

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

AJBotha

Race Dog
Joined
Jan 21, 2015
Messages
590
Reaction score
6
Location
Pietermaritzburg
Bike
KTM 1190 Adventure
Is dit simpel om Namibië toe te gaan in Desember op 'n kamp-trip saam met SWAMBO?
Ons wil baie graag gaan maar die enigste praktiese tyd op die stadium is in Desember,
en ek is bang dit raak ondraaglik warm op die fiets? Het iemand dit al gedoen en was dit steeds lekker?

So iets:
PMB -> Clarens -> Bloem (580km)
Bloem -> Kimberley -> Keimoes (630km)
Keimoes -> Augrabies -> Ais-Ais (500km)
Ais-Ais -> Fishriver Canyon -> Luderitz (520km)
D5 Luderitz -> Sossusvlei (500km)
D6 Sossusvlei -> Koes (DuneSong) (550km)
D7 Koes -> Upington (440km)
D8 Upington -> Bloem (600km)
D9 Bloem -> PMB (580km)

Hoor graag.
 
Top