Nat weer + wit streep = Af ligamente.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

MDT

Race Dog
Joined
May 7, 2010
Messages
983
Reaction score
0
Location
Stellenbosch
Bike
KTM 950 Adventure
Ek het vanoggend oppad werk toe biki die fiets neergesit op n wit lyn in die reen.

Kruis ligamente is af en lyk my ek moet maandag maar laat sny.


Fiets lyk 100% so dis net die lyf wat biki n shot gevat het.

So wat leer ek hieruit pasop vir daai wit lyne op die pad en ry stadiger in die reen.

Wou nou net hierdie deel want voel soos n flippen poepol.
 
Top