Neiu Bethesda loopie...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dutchman81

Race Dog
Joined
Feb 12, 2012
Messages
1,523
Reaction score
56
Location
Fort Beaufort
Bike
AJS (all models)
Ek is nou nie n man vir baie woorde of n mooi storie vertel nie maar gaan probeer in elk geval
Ek het so paar maande terug die KLR se engine self oorgedoen (Groenie was my mechanic on call) maar die man is n 1000km weg van my so ek moes maar self spanner swaai
So verander ek die head en piston na n Big bore 685cc en so een of twee klein ander goedtjies by, die oil screen skoon gemaak terwyl ek met die binne goed besig ens..
Nou die hand vol ouens wat my ken sal seker weet ek kry nie regtig tyd af by die werk nie so ek sukkel om die KLR regtig te toets, dit is maar 80km hier op n sondag oggend en 100km hier op ander dae maar in die agter kant van my kop smag my hart na n lekker draai in die Karoo om die masjien lekker te laat in loop
Ek gesels sommer so eendag met Difflock hier op die forum en die man se "kom ons ry n loopie daar na Neiu Bethesda toe en ek se dit is reg ou pel....

Sent from my I3312 using Tapatalk

 
Top