Naand manne,
Ek het nou al baie goeie raad gekry tussen al die lede en voel dit is defnitief die moeite werd om aan te sluit.
Na n baie moeilike besluit het ek besluit om n KTM 1190 ADV R aan te skaf want die BMW's is blykbaar bedoel vir die meer senior mense. :lol8:
Ek geniet die fiets ongelooflik baie. Die ander fiets wat so n bietjie stof vergaar is n baie ou Yamaha IT 465...... dit is n baie moelike dame wat niemand op haar rug wil he nie.