New member

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

In Touch

Pack Dog
Joined
May 24, 2010
Messages
166
Reaction score
0
Bike
AJS (all models)
Ek is Andre Steenkamp en is tuis in die noordelike voorstede van Kaapstad. Ek is in die houtbedryf en is eienaar van n besigheid met die naam In Touch. Ek verskaf hout aan alle kasbouers.
Ek is nie noodwendig nuut op die forum nie, het net nuwe email en het vir n tyd lank nie baie op die forum rond gekyk nie. Was op n tyd die trotse eienaar van n 1200gs wat ek n jaar gelede aan n persoon op die forum verkoop het. Gaan binne die volgende paar maande n nuwe 1200 adv. koop en hoop dan om saam met julle manne en dames te ry.
Groete aan almal wat ek ken en selfs aan die onbekendes.
 
Top