alwyn_gs
Race Dog
Was bevooreg om Saterdag oggend die nuwe LC R1200GS om die blok kon ry... :evil:
Al wat ek kan se die Duitser het hulle huiswerk gedoen!
Die klein skerm, met die snaakse hoeke, doen die werk uitstekend op hoe snelhede... my helmet met die peak, geen wobble effek nie, en my baadjie het minimaal gewapper...
Die Engine se krag lewering is mooi egalig... en die torque is nogal impressive... ot: en die ratkas, WOW!! baie smoother. Die harde klak van die ou ene is weg... en die clucth is ook bietjie meer verfyned.
En die klank wat die exhaust maak is nogal verslawend, sodat dat jy soos n zeffer die throttle heeltyd draai by die robot...
Het so vinnig n enkelspoor paadjie gery... sou graag die handle bars wou draai soos op my GSA... Maar tog is die fiets beweeglik. Goed gebalanseerd!
Oor die algemeen is dit n uitstekende fiets!! En die fiets gaan verseker steeds BMW se beste verkoper bly!
Dankie Shaun van Bavaria vir die geleentheid..