NEWBIE op my harley

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

MILADY

Pack Dog
Joined
May 6, 2009
Messages
196
Reaction score
0
Location
Robertson
Bike
Harley Davidson (all models)
HI, AAN ALMAL DAAR BUITE EN OP DIE WILDDOG FORUM ..... wou dit al gedoen het maar gedink dis net die adventure bikes wat kan saam gesels  :xxbah: Ek maar 'n softie bikerchick wat hou van die Harley ding en die teerpad met kuiertjies op die plekkies.

My grootste droom was om 'n Harley te ry, en dit het waar geword in 2008! Amazing is nie die woord nie. Nog bitjie skrikkerig van exitementgeit.My eerste motorfiets was net na skool... en dit was 'n pissola  (die wat weet wat dit is ???) in vandag se dae....vuka. Vandag besit ek 'n Harley- Davidson Sportster 883C..en sy is pragtig en die gebrul voel wonderlik.

Nou ja, gaan lekker wees om met jul te chat en sien uit daarna :ricky:



 
Top