Newbie Wes

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

wessel

Pack Dog
Joined
Jan 24, 2012
Messages
92
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
Honda XR650R
Hello Almal,
Ek is gaande oor bikery, veral om 'n bietjie exploring van offroad roetes te doen. Hoe nader ek aan die natuur kan kom hoe beter.
(behalwe as ek die bike op die grond laat rus, dan is dit te naby die natuur)
Ek het die intro to offroad, en die weekend intermediate kursuse van country trax gedoen, maar sien myself nog as 'n newbie as dit by offroad rides kom.
Ek hoop om in te skakel by mense wat my belange deel, en saam te kan ry.

 
Top