Blits
Puppy
Hi Mense
Pasgebore hond hierso, van Wellington af, maar werk tans op Worcester. Ja noudat nek massages duur geraak het, het ek besluit om ontslae te raak van die plastics . My dual purpose land vrydag, kan nie wag nie!
Groete