Newbie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

KTMvan

Pack Dog
Joined
Sep 6, 2016
Messages
144
Reaction score
0
Location
West Coast
Bike
KTM 640 Adventure
Nuut op Wild Dog, nie so nuut in jare nie :) Laaste 8 jaar 'n KLR650 besit en redelik gebruik in die Weskus/Tankwa/Suidelike deel van Namibie. Vroeer vanjaar 'n 640 Adventure gekoop en 'n trip tot by die Kunene rivier gedoen. Hoop om die Canola Run te kan doen!
 

Latest posts

Top