Newbie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Oct 12, 2011
Messages
8
Reaction score
0
Location
Terra Firma
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hallo daar. Ek het vandag by die forum aangesluit nadat ek n lang tyd as n gas die forum besoek het.. Dis lekka om te hoor van die ouens in SA en laat my verlang na sonskyn en warm weer, brandy en coke ens ens. My brits is nou goed geoefen hier in Engeland maar die Pools word n bietjie afgeskeep. Sien dat ek getroud is met n Poolse skoonheid. Hier is die GS soos n aambui en ek moet erken ek het n rooi 1200GSA. Vir my sondes het ek ook n R1100S. Ek en die goewerment hou van rondrits en het al n hele paar plekke is die UK besoek. Ek sien al klaar uit na ons volgende besoek aan SA en Nambabwe. Ongelukkig geen fietsie in SA maar dit lyk my die gogga het vir swaer gebyt so sal sien wat gebeur.

Groete van die UK.
 
Top