Vintage_Mania
1979 Honda CB400T
Hulle noem hom die "Reverse Check Sleeve". Ek weet waar hy ingaan, maar ek weet nie hoe om hy ingaan nie. Hy pas beide kant om in, maar dit is duidelik hy gaan net reg werk op een manier in. Kan iemand help, asseblief?