Cafe racer

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dutchman81

Race Dog
Joined
Feb 12, 2012
Messages
1,523
Reaction score
56
Location
Fort Beaufort
Bike
AJS (all models)
Hi manne, ek wil graag op die groepie se knoppie druk, ek het twee jaar terug begin om n paar goedtjies bymekaar te maak om n cafe racer te bou maar het nou die punt gekom om die eintlike fiets aan te koop, met dit gese wil ek graag hoor of iemand nie weet van n fiets uit die 80s nie iets soos n CB400, Z650 of selfs n Gs750, ek benodig net n rolling chassis by frame, wielle, tenk en engine (met papier werk sal n bonus wees) maar sal n complete fiets ook oorweeg, hy hoef nie te loop nie solank die engine kompleet is (meskien iets wat lank staan) of so... Ek het n klein begroting so niks fancy nie🙈 as daar iemand is wat weet van so n vergete fiets in hulle garage kan ons dalk gesels asb
Groete Rocco
0788484400
 
Top