Nog 'n nuwe ou.....

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Poon

Puppy
Joined
Jul 20, 2013
Messages
21
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hi daar aan al die Wildoggers. Ek was nou lank genoeg 'n roofkyker gewees en moet seker maar op 'n stadium begin deelneem. Dankie vir al die "nods" wat ek al gekry het op die pad, en die praatjies langs die pad. Ek hou nog steeds van af die pad af plastiekfietse, maar het 'n tydjie terug besef ek sal eintlik graag êrens heen wil gaan met 'n motorfiets. Dit was die beste pensioengeld wat ek nog spandeer het.
 
Top