Nog 'n sluiper

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

thys

Pack Dog
Joined
Jan 21, 2008
Messages
113
Reaction score
0
Bike
Kawasaki KLR 650
So ja.
Hier is ek nou. Nog 'n non owner wat hoop on binnekort een te wees.

Het al klaar baie geleer van net hier rondsluip (ATGATT ens. :) )

Sluip in die Kaap rond as nog 'n IT geek.


 
Top