• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Nou gratis beskikbaar - Cardo Scala stel te koop

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

RTFM

Pack Dog
Joined
Apr 4, 2010
Messages
357
Reaction score
166
Location
Nelspruit
Bike
Honda XRV 750 Africa Twin
Ek het so tydjie terug hierdie helmets gekoop:  https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=193969.0

Ek het egter besluit om eerder my bestaande Sena 10 stel te gebruik. 

Die Cardo Scala stel wat ek saam met die helmets gekry het, wil ek nou van die hand sit vir R700.
Ek het glad nie die stel getoets nie, dit is presies nog net soos ek dit gekoop het.

Die stel is te koop vir R700-00.  Posgeld\courier ens is vir jou rekening.

Ek bly in Nelspruit.

Indien daar 'n probleem is met die goed sal ek met graagte die koper se kostes terug betaal.

RTFM

 

Attachments

  • Cardo.jpg
    Cardo.jpg
    78.3 KB · Views: 215
Top