Nuut by Wild Dog's maar het al baie gekyk as 'n guest!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Nico1

Puppy
Joined
May 10, 2010
Messages
22
Reaction score
0
Location
Bloemfontein
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hi,

My naam is Nico en ek is van Bloemfontein en hou baie daarvan om lang trips te ry.  Ek het 'n BMW GS1200 wat ek so bietjie meer as 'n jaar gelede gekoop en wat my 2de bike is wat op die pad is na my 50 op skool.  Ek het al so 17 000km gery van ek die bike het.  Ek reel baie dinge self met 'n paar van my vriende en ouens wat ek ken hier in Bloem.  Ek is nou besig om 'n trip te reel na die Noord Kaap (Askham) vir die langnaweek in September.  Ek kom oorspronklik ook van die Off-Road (Enduro) gedeelte van bike ry af waar ek vir baie jare gery het.  Die laaste 10 jaar of so meer Quads.  Ek hou baie van die Adventure ding en kan nie genoeg kry daarvan nie.  As ek tyd het of af is by die werk en daar is miskien 'n langnaweek of iets dan probeer ek altyd reel vir 'n trip. Ek ry ook baie saam met my vrou as daar nie te veel grond is nie.  Maar ek glo as dit nie was dat ek moes werk nie sou ek seker nog meer gery het!

Dankie vir die ouens vir 'n baie nice "SITE" waar 'n mens dinge kan reel en ook inligting kan kry en deel.

Groete
Nico
 
Top