Nuutste hond op die werf

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Swannie 685

Pack Dog
Joined
Aug 1, 2014
Messages
468
Reaction score
0
Location
Western Cape
Bike
Kawasaki KLR 650
Hello Mede Willehonne,

Ek bly in die Suid -Kaap tussen die boere met die groot voëls  >:D

Ek is `n reun hond van 53 jr en is op Kersfees gebore,want my ma het nie in die jaar tyd gehad vir my nie. :lol8:

Ek het van die teef hond ontslae geraak so 14 jaar gelede.  :biggrin: Ek het geen mense kinders nie,maar wel `n diere dogtertjie (skaaphond) 8)

Ek is eintlik `n baie mak hond 98 % van die tyd. 1% van die tyd  sal ek grom en tande wys en as dit nie anders kan nie,sal ek byt. (ok,soos enige ander hond het ek ook al eers gebyt en daarna my stert geswaai. :eek: )

Julle sal my aan die volgende herken:

Kawasaki KLR met groot zors (en 685 enjin sodat dit nie big beat,no speed is nie  ;D)
Groen, high viz vest/jacket  :imaposer:
Emmer sand op petrol tenk..(wanneer bike so backfire in dorp,druk ek my kop in die sand  :-[

Sien uit daarna om met julle te gesels.  :thumleft:

Cheers vir eers.
:ricky:
 
Top