Nuwe 2014 V-Strom bestel - hoe lank wag 'n man?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Doringboom

Race Dog
Joined
Sep 14, 2006
Messages
610
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
Suzuki DL 1000 V-Strom
Middag mense,

Ek begeef my in die Suzuki kamp :salut:

Ek het die afgelope Vrydag my deposito betaal by my plaaslike Suzuki handelaar vir een van die nuwe 2014 1000 V-Stroms - die "fully kitted, adventure" weergawe. Ek het 'n witte gekies. Die wittes is glo die vinniges :laughing6:

Weet iemand dalk hoe lank ek sal / behoort te wag?

Volgens die verkoopsman is die eerste besending na SA alreeds uitverkoop. Is daar dalk enigiemand hier wat al een opgeraap het?

Dankie :thumleft:
 
Top