Oom Foe-rie
Race Dog
Ek het gister n nuwe stel Heidi K60 Scout op die S10 laat sit. Die bande het ek al ongeveer n maand terug vanaf ChrisL ontvang en dit was nog net so in die plastiek "wrap" soos hy dit aan my gepos het. Toe ek die plastiek afhaal, sien ek daar is n plastiek carry-bag binne die agter tyre. Baie dankie vir die mooi gebaar Chris :thumleft:
Kyk wat het uit die carry-bag gekom ....................................(Nou kan ek my bles ook beskerm ............... met die komplimente van Dust Riders )
By die tyre shop is die tyres op 2,5 bar agter en 2,2 bar voor gepomp. Tydens die ongeveer 3 km huis toe op teer, voel ek dat die bande hopeloos te stamperig is en ek onthou dat Chris vir my n aanbeveling van 2,3 bar agter en 2 bar voor gemaak het. Ek laat sak toe die druk en vanoggend het ek hulle gaan toets.
Daar is op die forum genoem van n "weave" wat die bande het teen n hoe spoed en besluit toe sommer om op die 10 km teerpad voor die afdraai op die gravel, te kyk of daar by myne ook n "weave" is. Ek draai die S10 se oor en daar gaat ons ......... 100, die voorband sing lekker op die teer, 120, 140, die sing raak weg, 160, 180, 200 km/h en geen "weave". Die bande is "solid" op die teer. Shot ............ ek's tevrede. :thumleft:
Slaan die grondpad ..................... en skrik toe ek sien watter spoed ek op die los gruispad doen. Lekker traction ................. ek's tevrede . :thumleft:
My volgende mikpunt is om te kyk hoe lank die agterband gaan hou ..................... Die S10 se oorspronklike Metzeller EXP was moertoe op 8200 km ???
Hier is n paar foto's .............................