Nuwe Jong Hond

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kees9

Puppy
Joined
Sep 9, 2013
Messages
41
Reaction score
0
Bike
BMW F800GS
Hello almal,

Nadat ek die al  tevore 'n paar keer en weer die afgelope naweek saam met 'n klomp honde gery het en die "familie" gevoel tussen hulle ervaar het, het ek net daar en dan besluit om deel te word van die groot familie.

My Pa is 4Kays en my Ma is Huisdier. Ek bly op Kirkwood en studeer aan die NMMU.

Ek ry en geniet my BMW F650GS.

Groete
 
Top