Bill the Bong
Grey Hound
- Joined
- Sep 30, 2008
- Messages
- 6,587
- Reaction score
- 1,167
- Location
- Kanoneiland
- Bike
- Cagiva Elefant 900
Naand almal. Ek's nuut op hierdie site. Uitstekende info. Was lank 'n loerder. Het al 2 maal probeer registreer, kon nooit by die forum aanlog nie: issie so goed met rekenaars nie. Bly buite Upington op Kanoneiland. Ry hoofsaaklik BMWs (het 4). Ek ondersteun reeds TopBike en Bikegear. My 1150GS se 2de naam is SW-Motech...
Groete uit die Kalahari
Bill
Groete uit die Kalahari
Bill