Nuweling van die Oos-Kaap

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
May 13, 2014
Messages
9
Reaction score
0
Bike
Yamaha XT660
Hi almal
My naam is Kolie Louw.
Ek woon in Humansdorp in die Oos-Kaap.(15km vanaf Jeffreysbaai)
Ek besit n 2006 XT660R sedert Sept 2009.
Ek was einde April 2014 op my eerste lang toer van ongeveer 3500k deur die Tankwa, Weskus en Richtersveld and now I'm hooked.
Laat weet as daar toere in die Oos-Kaap opkom. Sal dit geniet om saam te ry
 
Top