Ok, so I can now officially say hallo

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

sysie

Pack Dog
Joined
Jan 4, 2008
Messages
174
Reaction score
0
Bike
Yamaha XT 660 Z
Ek het vanmiddag my 800GS by lifestyle gaan optel.... het lekker genip.... ek het 11 jaar terug 'n tweelie gery en toe klim ek op 'n splinter nuwe GS met 10km oppie klok en moet in die reen in verkeer huis (Centurion) toe ry.............................

Dammit dit was lekkkerrrrrrrrr !!!!

Sal die naweek 'n fototjie of twee neem....... Julle sal my sien ry tussen Jean ave en Woodmead in die oggende en middae..... en sodra ek gemakliker voel moet ek in die stof gaan speel  ;D

Dankie vir al die hulp sover met al die vorige vrae!!!
 

Latest posts

Top