Charka
Pack Dog
Ek, van Groot Marico en my vriend van Lydenburg, Eugene het die Sondag gepraat en Dinsdag mekaar ontmoet in Steelpoort. So, ons het Dinsdagaand langs die Olifants geslaap en dit waarvoor ons gekom het sal Woensdagoggend begin.
Ons het lekker buitekant Penge (ou myndorpie) geslaap en die ride het vroeg vroeg begin met nat boots deur die Olifants.
Ons het lekker buitekant Penge (ou myndorpie) geslaap en die ride het vroeg vroeg begin met nat boots deur die Olifants.