Ons is Bevoorreg.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Footpeg se PA

Pack Dog
Joined
Sep 17, 2011
Messages
231
Reaction score
0
Location
Gouritsmond
Bike
BMW R1150GS Adventure
Hierdie is my eerste probeer met n RR, so moet my nie "roost of teargas" as hy nou nie heeltemal reg is nie.

Ek het gou vanoggend die KLR vir n battery-laai trippie gevat en net weer besef hoe bevoorreg ons is,
om hier te kan bly en met n motorfiets al hierdie mooi plekke te kan sien.
Al die plekke gesien in 80 km.

Ander kant die Gourits brug links gedraai Cooper toe. Sommer n lekker stukkie grondpad tot by die N2.

Okay Chris, vir my straf; battery battery battery  :thumleft:
 

Attachments

  • 005.jpg
    005.jpg
    179.8 KB · Views: 383
  • 006.jpg
    006.jpg
    220.9 KB · Views: 380
  • 008.jpg
    008.jpg
    178.2 KB · Views: 381
  • 009.jpg
    009.jpg
    163.8 KB · Views: 383
  • 012.jpg
    012.jpg
    171.7 KB · Views: 381
  • 014.jpg
    014.jpg
    157.6 KB · Views: 373
  • 015.jpg
    015.jpg
    207.8 KB · Views: 366
  • 003.jpg
    003.jpg
    178.2 KB · Views: 389
Top