whitefish
Race Dog
Hi mede honne en vrinne maters!! Hoop als is goed. Eks opsoek na n mooi opgepaste Suzuki Ozark 250 tipe / Honda 300 Foreman tipe 4wiel bike vir die plaas. Laat weet as iemand groot miskien een het verkieslik in die Weskaap. Ek waardeer by voorbaat :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: