My seun is opsoek na 'n verkieslik, Swart Suzuki GSXR 750 of 1000 ( Vanaf 2006 met redelike lae km )
Enige persoon op die forum ??...... of weet jy dalk van 'n betroubare verkoper.
Hy wil nie deur Junkmail, Gomboom ens. transaksies aangaan nie.
Julle kan my PM, of hom hom direk kontak.
Ruan
072 390 2997