grim101
Race Dog
Ek is opsoek na ñ nuwe Oxford tankbag. Die een wat expand. Hy retail vir R1500 oral, maar sien hys +\- €90 op die UK website van oxford met posgeld ingesluit. Het iemand al van hulle af bestel en wat is jou ervaring. Ek self het nog nooit iets so ver bestel nie.