kwassi
Race Dog
Het 'n besigheid gekry wat die innerbags maak tot specifications.
https://www.jackalberrycanvas.co.za/index.htm
R 95 per bag (Water resistent)
Sal dit Donderdag of Vrydag kry en sien of dit die moeite werd is.
Baie beter as BMW se R 1275 per bag.
https://www.jackalberrycanvas.co.za/index.htm
R 95 per bag (Water resistent)
Sal dit Donderdag of Vrydag kry en sien of dit die moeite werd is.
Baie beter as BMW se R 1275 per bag.