Paradise Rally!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Espial

Pack Dog
Joined
Jan 20, 2010
Messages
123
Reaction score
0
Location
Louis Trichardt
Bike
BMW F650GS / Dakar
Wie van julle gaan?
Dit sal die eerste keer wees wat ek na 'n rally toe gaan. Ons is 'n hele klomp wat van LTT af gaan.
Nou my vraag is? Wat om te verwag by 'n rally, nou jou biker buddys sal jou net die mooi vertel sodat jy moet saam gaan, maar nou wil ek weet wat is eintlik die negatiewe van rallies?
 
Top