Difflock
Race Dog
Hi Chaps, tyd om weer stoffies te gaan opskop (380km) in ons mooie Oos Kaap Platteland, wil probeer elke maand n outride reel. Kom ons kry mekaar weer by Paterson om 8:00 en eet n Wimpy breaky (streaky bacon & coffee) in Grahamstown.
Roete sal begin in Paterson by petrol stasie, Alicedale, reguit oor N2 in die rigting van Southwell en links na Grahamstown. Na die breaky uit op die R350 en links af op die R400 tot voor Riebeeck-Oos, regs deur Reservaat oor pratige klein passie na Carlisle Bridge pad wat links na Kommadagga Stasie loop. Van daar R400 oor N10 "loop" om by Ann's Ville en terug oor Olifantskop Pas of indien julle nog kans sien vir Alicedale terug huis toe.