Bikerboer1973
Race Dog
- Joined
- Apr 11, 2014
- Messages
- 2,500
- Reaction score
- 147
- Location
- Bronkhorstspruit
- Bike
- Honda XL1000V Varadero
Hi Ouens,
Ek het 'n Honda XL185S plaas fiets projek, geen papiere, ligte ens. nie. Motor is uit mekaar maar alles is daar, kort dalk net nuwe nokas (cam) want ou ene is bietjie gaar, het hom wel laat nagaan en poleer. Het nuwe pakking stel, suiermou (sleeve) vervang en nuwe suier (piston) wat maar paar uur geloop het.
Rede vir uit mekaar haal is my boet het die motor aan mekaar gesit soos sy gat.
Sal later probeer foto's neem en laai.
Sal enige iemand belang stel en die waarde?
PS: Fiets is net buit Bronkhorstspruit.