PLS HELP (Photoshop) BMW

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Espial

Pack Dog
Joined
Jan 20, 2010
Messages
123
Reaction score
0
Location
Louis Trichardt
Bike
BMW F650GS / Dakar
Ekt al 'n paar van julle manne hier gesien wat weet hoe werk photoshop. Ek het die program maar sukkel my ass af.
Ek wil my '07 650gs van kleur verander, maar iets soos 2tone of 3 kleure. Enige voorstelle, en photochoped pigs?

Kom ons maak so, kom ons maak dit 'n kompetiesie, Ek sit eerder 'n prys geldjie uit en laat sprei hom een keer, as wat ek dit oor moet doen.
Wat van R200.00 vir die pic wat ek van hou!

Laat daai entries invlieg!
 
Top