Prys vir die kinders se motorfiets

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hennie Pietersen

Pack Dog
Joined
Sep 21, 2010
Messages
315
Reaction score
0
Location
Kempton Park
Bike
BMW R1200GS
Wil net hoor of julle sal weet wat die motorfietse voor verkoop. My kinders is nou heeltemal te groot vir die fiets.
Ek het iemand wat dit wil koop maar ek het geen idee wat se prys om te maak nie.
Die fietsie loop nog baie goed ondanks n paar valle.
 

Attachments

  • Kids 1.jpg
    Kids 1.jpg
    81.6 KB · Views: 444
  • Kids 2.jpg
    Kids 2.jpg
    76.3 KB · Views: 442
Top