• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Prys vir n 950 Adventure

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

MDT

Race Dog
Joined
May 7, 2010
Messages
983
Reaction score
0
Location
Stellenbosch
Bike
KTM 950 Adventure
Ek dink daaraan om my 950 te verkoop kan julle manne help met pryse

Spot lights  handle bar switch begin 2012 gaan nie op die fotos wees nie
950 S suspensie laat doen in 2010. Het iemand geruil so dis volle 950 S
Het 950 S seat en Gel comfort seat
Facet fuel pump 2011 opgesit
Endure front funder plus gewone fender
Excel front rim 2009 na die vorige te veel duike ingehad het geen duike op nuwe
High OEM crash bars vanaf KTM self  2009 opgesit
Hyde lens cover oranje met bike gekry
Bosson pype 2010 jy kan sien hulle is al gebruik nie meer splinter nuut nie

Hy het net in garage geslaap en onder n seiltjie ook.

950 adventure
35000km
2005
geen skade

Laat weet asb die wat weet wat hy sal kos.

Groete

M
 

Attachments

  • P1130652.jpg
    P1130652.jpg
    216.7 KB · Views: 304
Top