Raai wat het ek gedoen ?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Slowmow

Pack Dog
Joined
Mar 25, 2009
Messages
175
Reaction score
0
Location
Edenvale
Bike
Kawasaki KLR 650
Die tyd het uituindelik aan gebreek vir nog 'n mod.   

Hoop die foto's laai.

Haal die Headlight af
DSCF6003_800x600.jpg


Bid en druk en met baie geduld en 2 "flat" skroewedraaiers kry mens die lig oop
DSCF6004_800x600.jpg

DSCF6005_800x600.jpg


Haal ales uit mekaar
DSCF6007_800x600.jpg


Moenie die "brackets" agter die reflector weg gooi nie, dit kom handig in.
DSCF6008_800x600.jpg


Die brackets skroef vas op die 3 silwer skroewe
DSCF6009_800x600.jpg


Maak die 2 "Projector" ligte aan mekaar vas met "maak 'n plan" goed
DSCF6015_800x600.jpg


Sit PVC pyp om die "projectors" om die "glare" te verhoed
DSCF6017_800x600.jpg


DSCF6018_800x600.jpg


Maak die "projectors" se lense toe en spray ales mat black

Sit dit aan mekaar met behulp van silicon
DSCF6020_800x600.jpg


Sit die Headlight trug in die bike, staan trug, smile en bewonder.
DSCF6024_800x600.jpg


PS!! Druk maar die BMW in die foto toe met jou hand
 
Top