Rathefboom

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Rooivark

Puppy
Joined
Sep 20, 2013
Messages
21
Reaction score
0
Bike
Honda XR650R
Ek weet dis soek vir n naald in n hooimied maar my XR650R se rathefboom splines het gestrip.Bel rond en bont,niks nie.
Die sjinese rubbish is te klein.Kontak n nuwe Honda agentskap by Somerset Mall.Ja,hulle sal een soek.
Na twee dae se bellery "meneer ons het goeie nuus" ons het die regte levertjie gekry.
Jaag deur vanaf Stellenbosch.Hier kom so windgat klein kaartmannetjie met n zef kuif en kom vertel my dat die levertjie is die genuine artikel want hulle stelsel se so.
Ek gee die levertjie een kyk en vertel vir kaartmannetjie dat die levertjie n scooter levertjie is en nie sal pas nie,die flippen ding is te kort en die splines te naby aanmekaar en die gaatjie te klein.Nee meneer ons stelsel se dis die regte ding.Lekker lieg hy,die verpakking het n sjinese motorfiets spares plek in Voortrekker weg se logo op en n prys van R249.00 op die pakkie.Hulle het my R510.00 gekwoteer vir die levertjie.
Ek het liewer net gery en binne toe gekook want f@k weet na 52 jaar op hierdie planeet het ek nie mense soos zef kuifie nodig nie om my te kom bullsh$t nie.
 
Top