Removing Pieces of Tar/Hoe kry mens stukke teer af van jou onderstel af?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

cjvrensb

Pack Dog
Joined
Apr 16, 2013
Messages
325
Reaction score
0
Location
Nelspruit
Bike
AJS (all models)
Die slimstes het die paaie oorgeteer hier by ons en die bane oopgemaak om op te ry waar die teer nog nat was. ou sit ek met stukke teer oral op die onderstel, swingarm en exhaust. Dit lyk terrible maar ruik nog meer terrible wanneer die fiets warmword..

ek lees op hulle praat van peanut botter en WD40of Q20, dit help maar werk stadig, Enige ander opsies?
 
Top