Repairing my frame on XT660R report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

LoneRanger

Pack Dog
Joined
Mar 23, 2012
Messages
224
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
Suzuki DR-Z 400
Ek was vrydag besig om my bike te diens toe ek met n skok sien dat my raam op twee plekke gekraak is.

Gelukkig het my oom n sweis masjien en grinder (eks nog n student en daai tiepe van tools kom met ouderdom...)
en ek besluit toe ek gaan die raam self regmaak. Na die hele agterkant gestrip is kon ek die totale omgang van die skade sien.

Dit is seker nie major nie maar om jou geliefde en eerste bike so te sien is nie lekker nie!

Na ek die raam los gegrind het, het ek gewone ronde tube in die raam gesit om die raam te versterk.
Daarna het ons die raam ander gedeelte van die raam oor die tube gesit en die twee stukke weer aanmekaar vas gesweis. :thumleft:
Toe is die gedeeltes net mooi swart gespray en bike weer anmekaar gesit en ek is weer n happy laaitie...

Tot vandag toe my fork seals gepop het... (storie vir n ander dag)

See image name...
 

Attachments

  • 01change_oil_filter.jpg
    01change_oil_filter.jpg
    72.3 KB · Views: 199
Top