Rhino Park.....Saterdag 9 Feb

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Carrots

Grey Hound
Joined
Aug 18, 2010
Messages
5,647
Reaction score
1
Bike
KTM 990 Adventure
Eerste een vir 2013.

Die gewone...ons kom sometime in die oggend daar bymekaar....jaag met die plastics of groter bikes rond of watookal jy wil.....en o ja....Circlip is nie genooi met sy kwats nie die hentie  :peepwall: :pot:

Dan maak ons 'n braai in die middag en chill onder bome en praat twak. Almal is welkom.

Die datum is nie cast in stone nie maar het met paar van die PTA Oos Brakke gecheck en dit lyk asof daai naweek die meeste gaan pas.

Be there...or be square.
 
Top