riding without gloves

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

HansS

Pack Dog
Joined
Nov 26, 2010
Messages
86
Reaction score
0
Location
Krugersdorp
Bike
BMW F800GS
More honde!
moet asseblief my nie gas gee soos met die leg draging threat nie asseblief.
Hoekom ry ouens sonder gloves??Sien dit al 'n paar keer,en toe vanoggend sien ek 2 ouens,nogals koud...
Is dit vir grip of feeling op die handelbars?Ek is te bank vir omval en my velle moet ek skenk aan die teerpad.
Het dit jare terug in my 50dae oorgekom
 
Top