Rug en Bladpyn

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

coolmini

Puppy
Joined
Nov 14, 2014
Messages
28
Reaction score
0
Location
Meyerton
Bike
BMW R1200GS
Ek ry n Bmw Gs 1200 en na so 200km kry ek pyne in my blad en rug. Ek het met n paar foendies gepraat en hulle stel voor.

1. Kry n Hoor Skreen. Ek het en ek kak nog af.
2. Handlebar raisers, Ek het en ek kak nogsteeds af.
3. Helmet, het al met n fullface gery vir n week, Ja ek kak nog af.
4. Seat. Het seat al adjust op af hoog laag, wag vir dit dit floekken pyn nog steeds.
5. Handlebar posision. het al voorentoe en agtoe gestel.

Ek ry elke dag bike, het 10000km in drie maande gedoen so ek is bike fit. Ek is n stewige outjie nie dat ek te veel oorgewig is nie.

Ek wil nie hoor van kry n Ktm nie!!!!

Hulp nodig.
 
Top