S.O.S (Same old Sh..)
This is the friendly invite by Ektoknbike
Invitation:
Bring jou bike, jou vrou, jou girl, skelmpie en "come have a drink" saam met ons on the Breede op Saterdag 22 November 2008 vanaf 10:00am.
Daar is genoeg kampplek vir 3000 mense so ons gaan sommer tente opslaan, braai and have a paar drinks.
Location:
33 46â??08.35â?S
19 31â??10.89â?E
Vind die R43 tussen Worcester en Villiersdorp, langs die Breerivier.
What I give:
Camping grounds
Hout vir staan vuur
Ys vir drinks
Roosters vir braai
Toilet vir mans en vroue
Warmwater stort(donkie)
Ligte vir die aand
Ons beplan om â??n paar biere in ys te sit om te koop
Ons het â??n "very much" blink tenk met wit wyn in wat gedrink kan word d.m.v donasies
What you must bring:
Jou bike
Vrou, girl, hubby, stukkie wip, chat, boyfriend
Tent
Slaapgoed en swemgoed
Steak of Chops of wors ............net nie groente nie
Iets om uit te drink
Bord, Varkpan, mes en vurk
Jou sprankelende persoonlikheid
R50 per persoon
What you must not bring:
Your wife met skelmpie
Jou dikbek skoonma
_________________________________________________________
This was what was last year known as the "Bash on the Breede"
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=12998.0