Sal jy weer toyrun doen?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dusty Rusty

Grey Hound
Joined
Sep 20, 2010
Messages
5,807
Reaction score
0
Location
Bellville
Bike
Honda XR250 Tornado
Gister toe vra ek juis vir 'n paar dogs of hulle die toyrun gaan doen.
Die ouens wat nee gese het, het gese dis te gevaarlik en die ouens steel bikes.

Nou na aanleiding van al die craopy goeters wat vandag gebeur het, wil ek graag weet:  sal jy weer die toyrun doen?
 
Top