Sandblast en powdercoat

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

arno

Race Dog
Joined
Nov 27, 2009
Messages
1,522
Reaction score
0
Location
Prins Albert
Bike
Suzuki DR650
Wie kan dit doen in die Noodelike voorstede ?
Ek wil iemand help wat homself nie kan help nie . Dis baie arm mense en hulle het nie n kar nie so n weldoener het n ou bergfiets geskenk sodat die man wiele het . Daar is baie meganiese werk aan die fiets wat ek self kan doen maar die raam en vurk moet oorgedoen word . Ek sal daarvoor betaal weet nie waarheen om te gaan nie .
Dankie
 
Top