Sandlopie kalahari (test ride vir Botswana)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Charka

Pack Dog
Joined
Aug 27, 2010
Messages
361
Reaction score
0
Location
Groot-Marico
Bike
KTM 640 Adventure
Ek en my groot maat is besig om n ride te reel in die winter vir Botswana.
Ja man so 4 dae se sand jol, en net uithang in die bos.
My buddy het gese ons moet sand gaan ry voor ons (BW) toe gaan,
hy wil bietjie sy bike uitcheck.
Ons het "gemeet" buite Groot Marico by Skuinsdrif, toe noord wes gery na n kampplek in
die Dwarsberge teen die Botswana grens 
 

Attachments

  • IMG00459-20110211-0900.jpg
    IMG00459-20110211-0900.jpg
    72.7 KB · Views: 290
  • DSCF3103.JPG
    DSCF3103.JPG
    92.3 KB · Views: 293
  • IMG00455-20110211-0803.jpg
    IMG00455-20110211-0803.jpg
    75.3 KB · Views: 281
  • IMG00457-20110211-0859.jpg
    IMG00457-20110211-0859.jpg
    73.5 KB · Views: 293
  • IMG00454-20110211-0802.jpg
    IMG00454-20110211-0802.jpg
    77 KB · Views: 291
Top