Karoo Scorpion
Puppy
Dit is alweer amper tyd vir ons 4de Scorpion Rally. Ons beplan een groot jol vanjaar. Lucky draws is as volg 1st R 10 000.00 2de R 5 000.00 en R 1 000.00 vir pre-entry op die Vrydag aand. Daar gaan hierdie jaar meer vermaak wees, sal later daaroor skryf. Hoop ons sien julle almal hier in Beaufort Wes. Kyk op ons Web www.scorpionrally.co.za
Inskrywings voor 26 April 2010 R 120.00
Daarna R 150.00
Inskrywings voor 26 April 2010 R 120.00
Daarna R 150.00