Selfoon verloor Lategansvlei pad

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Abrie7

Pack Dog
Joined
Jul 3, 2017
Messages
100
Reaction score
1
Location
George
Bike
Husqvarna (all models)
Ons is vandag seker so net na 10 uur vanaf Kruisrivier pad via die Lategansvleipad na Oudtshoorn. My vriend het die kameelperde afgeneem en eers later agtergekom hy het sy iPhone verloor. Ons vermoed dit het daar naby die Kruisrivier aansluiting afgeval. Sal bly wees indien die manne van daai omgewing dalk hoor dat die foon gevind is.

Groete

Abrie
 
Top